Kerssangdiens

From: 24 November 2019 at 18:30 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg

Details:

Die gemeenskap van Louis Trichardt word uitgenooi na die NG Kerk Soutpansberg se jaarlikse Kerssangdiens op Sondag, 24 November.
Die tema van vanjaar se diens is “Bring die Sterlig terug” en begin om 18:30 in die kerkgebou. Almal is welkom en verversings, tee en koffie sal ná afloop van die diens bedien word.


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube