DOPPERKUIER­KAFEE

From: 11 October 2019 at 18:00 PM

Until: 11 October 2019 at 18:00 PM

Location: Gereformeerde Kerk

Details:

Die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt bied Vrydagaand, 11 Oktober, weer hul gewilde Dopperkuierkafee aan.

Dopperburgers is beskikbaar teen R20 en kaasburgers teen R25. Ander geregte is russians en slaptjips (R25), vis en tjips (R30), slaptjips (R10), stokworse met weense worsies (R5), stokwors met ‘n russian (R15). Twee gewilde kombo’s is ook weer beskikbaar, naamlik die seekoskombo (vis, calamariringe, slaptjips, 300 ml koeldrank, suurlemoen en tartaarsous) en die burgerkombo (kaasburger, russian, slaptjips en 300 ml koeldrank). Beide kombo’s word teen R50 aangebied.

Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Bestellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuier­kafee open om 17:00.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube