AANBIDDINGSKONFERENSIE

From: 19 October 2019

Until: 19 October 2019

Location: Agapé-Gemeente

Details:

Die Agapé-gemeente in Louis Trichardt nooi inwoners uit na ‘n gevorderde aanbiddingskonferensie met aanbieder Pieter McKarthy.

Die konferensie is daarop gemik om mense meer te leer oor geloof, hoop en Christenskap en vind op 18 en 19 Oktober by die gemeente plaas. Registrasie kos R50 per persoon.


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube