DOPPERS HOU WILDSFEES

From: 20 July 2018 at 18:00 PM

Until: 20 July 2018 at 22:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt bied op Vrydag, 20 Julie, ‘n wildsfees op die kerkterrein aan.

Van die eksotiese geregte op die spyskaart is ‘n springbokpot uit Namibië, gebraaide rooibok, spitgebraaide bosvark, wildswors, biltong, droëwors en salami.

Vir meer besonderhede, skakel Nanette by die kerkkantoor by tel. 015 516 4007.

Contact Person: Nanette

Tel: 015 516 4007


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube