TRIEGIES OPEDAG

From: 18 May 2018 at 09:00 AM

Until: 18 May 2018 at 12:30 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Ouers wat van voorneme is om hul kinders by Hoërskool Louis Trichardt in te skryf, word uitgenooi na die skool se volgende opedag op Vrydag, 18 Mei.

Leerders kan vanaf 09:00 by die skool gaan inloer om meer te gaan uitvind oor wat dit behels om ‘n Triegie te wees.

Vir meer inligting kan ouers die skoolkantoor skakel by tel. 015 516 4965.

Contact Person: Hoërskool Louis Trichardt

Tel: 015 516 4965


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube