Gospelkonsert

From: 20 April 2018

Until: 20 April 2018 at 09:30 AM

Location: saal van die plaaslike Tehuis vir Bejaardes in 8ste Straat, Mookgophong

Details:

Die Lewensvreug Dienssentrum in Mookgophong bied ’n heerlike gospelkonsert aan soos slegs Jan en Jaco van Modimolle dit kan opdis. Die geleentheid vind om 09:30 in die saal van die plaaslike Tehuis vir Bejaardes in 8ste Straat plaas. Toegang is gratis en die optrede word met heerlike eet- en drinkgoed afgesluit. Almal is welkom om hierdie heerlike geleentheid saam met hulle te geniet.


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube