Settlers trekker- en enjinklub opedag

From: 17 March 2018 at 09:00 AM

Until: 17 March 2018 at 15:00 PM

Location: Settlers trekkermuseum

Details:

Die Settlers trekker- en enjinklub hou vanaf 09:00 tot 15:00 ’n opedag in Settlers waar belangstellendes na hul versameling statige ou trekkers kan kyk. Die trekkers en enjins kom meestal uit die tydperk van 1929 tot 1960. Die klub spog met 35 trekkers en 40 enjins wat almal in werkende toestand is. Vir meer inligting oor die museum of die klub se opedag, bel vir Robbie Weir by tel. 073 339 5872 of vir Hannes van Heerden by tel. 082 651 2885.  

Contact Person: Robbie Weir

Tel: 073 339 5872


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube