From: 20 February 2018
Until: 20 February 2018 at 09:00 AM
Location: Swembadsaal by Tuintuiste
Die VLU Warmbad-tak vergader om 09:00 vir 09:30 in die swembadsaal by Tuintuiste. Die tema is kreatiwiteit, kuns en modellering van ’n driedimensionele beeld. Vroue kan gerus kom kyk hoe dit gedoen word. Vir meer inligting bel vir Linda Jacobs by tel. 083 357 1534.
Contact Person: Linda Jacobs
Tel: 083 357 1534