Ouers bloei vir hul kinders
Date: |
21 May 2012 | Read: |
Verlede kwartaal is daar by Laerskool Bosveld Primary ‘n bloedskenkdag gehou. Tydens die dag wou die Bossies poog om 100 eenhede bloed te skenk en die klas wat die meeste ouers het wat bloedskenk sou R4000.00 wen. Die Gr 3WA klas van Wilmien van Greunen se ouers het gesorg dat haar klassie in groot getalle opdaag en die bedrag wen. Me. Van Greunen bedank haar positiewe ouers wat hard gewerk het om genoeg skenkers te kry. Die geld gaan nuttig gebruik word!
Laerskool Bosveld Prymary het 119 eenhede bloed geskenk!

