Pippie konsert - reuse sukses!

Date:

20 February 2012

Read:

632 0,0,1,0,0,0,0

Saterdagaand het Bobby en Karlien van Jaarsveld, Karen Ferreira en Arno Jordaan by die Mogolsaal vir sowat 1 500 konsertgangers 'n mini-skouspel gelewer. Die konsert was 'n reuse sukses en ons sal in die week se Noordelike Nuus 'n volle verslag lewer. Hier is die aand in fotos...

to comment you need to login first - Login

Pienk vir Pippie!

27 January 2012 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE - Die nuus oor die twee-jarige Isabella (Pippie) Kruger van Lephalale wat op Oujaarsaand erg verbrand het toe ‘n bottel vuuraansteekmiddel naby haar ontplof het, het mense landswyd aan die bid. Ter ondersteuning van klein Pippie het duisende weldoeners onderneem om vandag (Vrydag) pienk te dra.
1093 0 Comments

Motorfietsfees vir oupas en oumas!

10 November 2011
News: MOKOPANE - Die afgelope naweek se Brille & Pille Wiele Fees was ‘n reuse sukses, selfs beter as vorige jare, sê Bennie Venter, een van die organiseerders van die jaarlikse motorfietssaamtrek ten bate van die Piet Potgieter Monument Tehuis.
83 0 Comments

Mikayla beleef terugslag

13 March 2012 By Valerie Cilliers
News: Die feit dat Mikayla Robbertse, die vyfjarige dogterjie wat Desember deur ‘n Mosambiekse spoegkobra gepik is, besonders goed en vinnig herstel het, maak dit vir familie baie moeilik wanneer daar wel tye kom wanneer dit nie so goed met haar gaan nie.
89 0 Comments

Groot aspirasies vir nuwe Hoërskool

23 September 2011 By Valerie Cilliers
News: LEPHALALE – Ten spyte van "logistieke rompslomp” deur die Departement van Onderwys, sê die nuut-aangestelde hoof van Lephalale Hoërskool, Jasper Louw, is hy baie opgewonde oor die uitdaging wat aan hom gestel is.
183 0 Comments

Site Navigation