In the news / In die nuus

Mamba amok!

MOKOPANE – Wanneer dit by slange kom, het Pieter Swanepoel g'n bang haar op sy kop nie. Só het dié slangvanger alweer ’n ongewenste gas, die keer ‘n 2,1m swartmamba, verwyder en hervestig​

News: 29 April 2016 By Martie Le Grange 0
 

Rubrieke / Columns

Maklike oorwinning vir HPP

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se rugby, netbal, gholf en tennis spanne het weer maklike oorwinnings behaal tydens die afgelope naweek se kragmetings teen hulle onderskeie teenstanders. HPP het 16 uit 22 van die algehele wedstryde gewen.
 

School: 29 April 2016 By Martie Le Grange 0
 

Dansers presteer

MOKOPANE – Studente van Z’s Dance Studio onder leiding van Zané de Wet het tussen 31 Maart en 8 April hulle dans eksamens afgelê en uitstekend presteer.​

Sport: 29 April 2016 By Press Release 0
 
 
 

- More news articles -

News / Nuus

Waar is die polisie dan?

News: 29 April 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Inwoners van Lephalale wat die afgelope naweek deur huisbrake geraak is, is behoorlik omgekrap. Hulle beweer dat die polisie laat of glad nie by tonele opgedaag het nie nadat hulle gebel is.
 

“Bly uit die Nyl uit” hoor myngroep

News: 29 April 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Sylvania Platinum, se omgewingsaansoek is vol onbevestigde aannames en spesialis verslae weerspreek mekaar. So sê die Limpopo departement vir Ekonomiese ontwikkeling, Omgewing en Toerisme (LEDET) in sy afkeuringsbrief aan die beplande Volspruit myn se projekbestuurder, Albert Jordaan.​

R175m for Mapela community

News: 29 April 2016 By Press Release

MAPELA – Mining giant, Anglo American Platinum, through its operating company, Rustenburg Platinum Mines Limited (RPM) has signed a settlement agreement which will see R175-million paid over to the Mapela Traditional Community (MTC).

 
 
 
 

- More sport articles -

Sports / Sport

 
 

- More schools articles -

Schools / Skole

Digital Publication

 
 
 
 
 

 

Calendar / Kalender

April 2016
Tzaneen Wildtuintoer
Start: 17 Apr
End:  15 May
May 2016
Warmbad-fotografieklub vergadering
Where: hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan, Bela-Bela
Start: 03 May
End:  03 May  (18:00 PM)
Jakkie Louw kom kuier
Start: 06 May
4 x 4 Familie Eko-Uitdaging
Where: Maseque Bricks
Start: 07 May
VLU Aandblom vergader
Where: Rolbalklub, LTT
Start: 10 May  (18:00 PM)
Dr. Henry Haynes, kliniese sielkundige tree op as spreker
Where: Hervormde-gemeente op Modimolle
Start: 11 May
End:  11 May  (15:00 PM)
Bosveld-fotografieklub vergadering
Where: Marie Bergsmasaal op Modimolle
Start: 12 May
End:  12 May  (18:00 PM)
Show jumping
Where: Tzaneen
Start: 14 May
End:  15 May
1966-matriekklas van Hoërskool Warmbad 50 jaar-reünie
Where: Hoërskool Warmbad lapa
Start: 14 May
End:  14 May
Waterberg Bonsai-kai vergadering
Where: Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela
Start: 14 May
End:  14 May  (11:00 AM)
Turbi Hills MTB Race
Where: Ridgeway Independant School
Start: 14 May  (06:30 AM)
Stargazing Evening
Start: 14 May  (19:00 PM)
 
 

Current Poll

Waar lees jy nou nuus?